John Stuart Mill (Pentonville, 20 Mei 1806 – Avignon, 8 Mei 1873) was 'n Engelse filosoof en ekonoom.Hy was 'n voorstander van die utilitarisme, die etiese teorie wat voorgestel word deur sy peetoom Jeremy Bentham.Sy eie variasie hiervan beskryf hy in die werk Utilitarianism, waarmee hy aanvoer dat daar 'n onderskeid gemaak moet word tussen verskillende soorte genot.
WhatsApp: +86 18221755073